Advertise in Miralink.net.

Places to stay in

Places to stay in

Places to stay in

Places to stay in

Places to stay in
Do the SMART THING, advertise in Miralink Classifieds. Go to the website or this page

Eksklusiewe en unieke rustieke veeldoelige hout meubels                                                                 Home


Wat van ietsie anders…….
Eksklusiewe en unieke rustieke veeldoelige hout meubels!!
Ons, my broer Riaan en ekself Ryk Human, ontwerp en vervaardig eksklusiewe rustieke hout meubels in verskeie groottes en afwerkings in die Paarl wat jy nêrens anders sal kry nie.
Ons pryse begin by R235 vir ons deur stoppe!
Ons neem bestellings, maak volgens jou spesifikasies en lewer landwyd af!
Like asb ons FB bladsy: http://www.facebook.com/RoesSkroef
Jy is welkom om ons te kom besoek by Nuwe Vlei Straat 26, Suider Paarl, 7646. Dis agter
die Paarl Mall, Woolworths uitgang links, reguit tot by 4 rigting stop, weer links, ons is die
5de huis op linkerkant!
Ons is oop vir besigheid Ma tot Vry 8h00vm tot 17h30nm, Sat slegs op afspraak maar
Sondae gesluit.
Skakel ons by Roes & Skroef, 0218632371, 0835143382 Riaan, 0833400954 Ryk. Jy kan
ons ook e-pos by humanr@telkomsa.net vir ‘n eksklusiewe pryslys met fotos en mates.






Midrand, Johannesburg,
Sandton, Centurion and surrounding areas.

Loerie Farm Cottages.
South Africa

Gaan kuier by Rieme http://www.rieme.co.za/