Home

Ebook library
Afrikaans

Read your favourite ebook here.

Suid Afrikaanse Geskiedenis. South African History

Introduction

Die Uniegebou is teen die suidehang van Meintjieskop gebou. Meintjeskop is vernoem na
Stephanus Jacobus Meintjes wat van Graaff-Reinet na Pretoria gekom het. Meintjes het 'n
gedeelte van die ou plaas Elandsfontein, wat oorspronklik aan Marthinus Wessel Pretorius
behoort het, op 7 April 1865 vir ?2 400 van Andries du Toit gekoop. Du Toit het die grond waar
die Uniegebou vandag staan uit die boedel van Gerrit Bronkhorst gekoop.....

The Union Building that was built on Meintjieskop, Arcadia, named after Stephanus Jacobus
Meintjies. Arcadia was farmland, originally belonging to Andries Francois du Toit, who then sold
it.The cornerstone was laid in November 1910 by the Duke of Connaught. The buildings were
completed in 1913. These buildings, built from light sandstone, designed by the architect Sir
Herbert Baker in the English monumental style and many old Dutch architectural motifs, are 285
m long......