Home
Afrikaans


Indrukwekkende omgewings en herrineringe

Hier praat ons graag oor indruwekkende omgewings en herrineringe.

Pretoria Tuine

Soos in die geval van enige ander persoon het sekere omgewings en gebeure 'n enorme invloed op die gemoed van 'n mens. Meestal word dit in nostalgie vasgevang. Pretoria Tuine is so 'n plek. In die goeie ou dae was daar genoeg om te doen. Die mees gewilde plek vir jongmense was Hercules swembad op die hoek van Slegtkamp en Rood strate in Hermanstad. Ongelukkig betaan die swembad nie meer nie.

In vakansie dae is daar "gefliek" in Pretoria stad. Teaters soos die President, die Kine, Sterland en die Capital het toe nog bestaan. Daar was geen TV nie.....TV het eers later gekom.

Skole in die omgewing - Hoërskool Tuine, Tuine Tegnies en Laerskool Tuine het elkeen sy eie verhaal om te vertel. In daardie tyd (jare gelede) was die skole nog jonk. Dinge was net eenvoudig anders. Skole sport soos atletiek en rugby was absoluut opwindend. 'n Grootse oomblik was toe 'n skole span uit die Wes Kaap Tuine Tegnies besoek het.

Miskien in 'n groot mate passief, bly Pretoria Tuine 'n omgewing wat nie maklik vergeet word nie. Veral 'n middag en laat middag is net eenvoudig lekker, weet nie hoekom nie.

Biblioteek
Hierdie gebou in Van der Hoff weg was jare gelede 'n biblioteek (Google Maps)

Meer inligting:

Volgens aanduidings uit: Die Geskiedenis van Hercules saamgestel deur R. Peacock 1951, het die oorspronklike plaas Daspoort aan M.W. Pretorius behoort en is later jare uitverkoop en onder verdeel.
Van der Hoff Weg is vernoem na ds. Dirk van der Hoff. Ds. van der Hoff was die eerste predikant van die ou Transvaal en stigter van die Nederduits Hervormde kerk.

1897 - Hermanstad gestig
1892 - Pretoria Wes gestig
1896 - Mayville, Eloffsdal en Villiera gestig
1903 - Gezina, Wonderboom South, Rietfontein, Parktown, Mountain View en Claremont gestig
1904 - Pretoria Tuine, Daspoort, Rietondale and Waterkloof gestig
1942 - Danville gestig
Bou van die Ollie Deneyschen tonnel, ook bekend as die Daspoort tonnel, begin in 1969 en word amptelik geopen op 10 Augustus 1972

Strand en Somerset Wes (Wes Kaap)

Ongelooflike twee omgewings wat sekerlik uitstaan. Strand se CBD, verskeie winkels en in besonder Friedman en Cohen waar heerlike etes bedien word, word nie maklik vergeet nie. So ook nie melkbaai strand nie. Somerset Wes se "mall" is nou wel nie die grootste inkopie sentrum in die land nie, maar is gewis die moeite werd om te besoek. En bly sommer daar vir ure. Die omgewing se mense is vriendelik en kan lekker gesels. En dan, veral die laatmiddag bly onvergeetlik.

The Story of Friedman and Cohen

Die Storie van Friedman en Cohen begin in 1903. (Hierdie is alleenlik 'n klein deel van hul geskiedenis.)

A young man by the name of Benjamin Friedman escaped from the pogroms in Russia and arrived from Lithuania at Cape Town in 1903. He managed to get a job at the docks in Cape Town where he worked for 2/- ( 20 cents) per day. After approximately six months he felt that as he had saved a little money and taught himself to speak a little English and Afrikaans he should try to start his own little business.He bought a bicycle for 10/- ( 1 Rand ) and cycled all the way from Cape Town past Goodwood, Parow, Bellville, Kuilsriver, Faure and Firgrove to Somerset West. At Somerset West he learned that AECI, or as it was then known the Cape Dynamite Factory, was being started and it would employ a large number of people.

He went to the Magistrate and for 2/ 6 ( 25 cents ) he obtained a general dealers license. He then hired a shop in Station Road, Somerset West ( where Mrs Sybil now has her furniture store ) and proceeded to Cape Town to purchase stocks.The wholesaler at that time was Messrs. JW Jagger & Co, who refused to open an account without references. This Mr Benjamin Friedman was unable to supply as he had never traded before and knew nobody in the trade. He then suggested that they send the order COD. He admits that he has never been able to establish what made him suggest that they send the order COD as he obviously would not have the money to release the order. However, he was a man of great faith and always said the Lord will provide.When he arrived at the station he found that by mistake they had not marked the goods COD.He took delivery, sold the goods and immediately went in to Jaggers to say that they had not sent the goods COD so he came to settle the account. They then opened an account for him and he was in business.

Two years later he married a Miss Anna Cohen, and his brother-in-law, Mr Shio Ben Cohen, joined him and they decided to open at the Strand. The Strand was then only a little fishing village and the sea used to push up at Spring tide, right up to where Friedman & Cohen is now. Mr Friedman bought the land where the shop is now situated, much to the amusement of the old residents, as they said the customers would need a boat to get to the shop.

A typical country store was built and had a little groceries, crockery and kitchenware, and dress materials. Behind the shop were Mr Cohen’s house, the stable and the stores.....

The business has remained in the family for 3 generations.

Address: 30 Main Rd, Strand, Cape Town.

Om meer te leer van die omgewing besoek die web bladsye: http://www.allexplore.com/id1059.htm en http://www.allexplore.com/id917.htm.

Strand

U is welkom om inligting by te voeg of kommentaar te lewer