Worspannekoek                                                                      Main page/Hoof bladsy                             Home

Worspannekoek is 'n gunstelling.

Bestanddele
Enige soort worsies
Gesnyde Appelskyfies
Blatjang
Pannekoek

Metode
Braai worsies in margarien vir elke pannekoek. Sodra die worsies begin bruin word, voeg die appelskyfies by en braai saam.
Skep van die mengsel in elke pannekoek en rol op. Bedien saam met blatjang.