![]() |
![]() Sago Kluitjies Main page/Hoof bladsy Home
Sago Kluitjies. 'n Splinter nuwe heerlike resep wenk. Geniet
Week eers 4 eetlepels sago en kook dit dan in melk gaar.
![]() Dit moet 'n loperige dun mengsel wees.
![]() Voeg 'n bietjie suiker by, sout e 'n stukkie botter.
![]() Roer dan meel by totdat dit 'n baie stywe mengsel is.
![]() Laat kook vir ongeveer 15min.
![]() Skep dan met lepel kluitjies in 'n met kaneel en suiker gestrooide bak.
![]() Steek die lepel elke keer eers in gesmelte botter.
![]() Strooi elke keer oor die kluitjies suiker en kaneel gemeng en sit as alles klaar is 'n goeie stukkie botter bo-
![]() op en maak met 'n deksel toe sodat die botter,
![]() kaneel en suiker saam smelt.
![]() Geniet!!
|
![]() |
||