Korslose souttert Na: Uit die Kombuis Home
Wie kan 'n souttert weerstaan? Probeer hierdie resep vir daardie spesiale geleendheid.
Bestandele:
1k. meel 2eet. botter
1t. bakpoeier 1/2 lb. spek
1k. uie fyngesny 1 klein blikkie soutbeesvleis(corned beef)
5 eiers Pietersielie gekap
2k. melk sout na smaak
Paprika na smaak
Metode:
Braai uie en spek goudbruin. Meng alles. Giet in 2 gesmeerde tertborde.. Bak in ongeveer 30min.
|
||