![]() |
Oliebolletjies Main page/Hoof bladsy Home
Een van daardie vinnige resepte.
6 k meel
![]() 6 t bakpoeier
![]() 2 k korente
![]() 2 k suiker
![]() 6 eiers
![]() 1 1/2 t fyn kaneel
![]() Maak aan soos vir vetkoek, dun beslag en bak.
![]() Skep teelepelsvol in warm olie. Bak tot goudbruin.
![]() |
![]() |