![]() |
Vleis en rys Frikkadelle Main page/Hoof bladsy Home
Frikkadelle bly 'n gunstelling by geleendhede. Probeer hierdie een.
Druk fyn 1 koppie gekookte rys.
![]() Voeg by 1 koppie (gekookte) gemaalde vleis, 2 lepels gemaalde ham of spek, 1 eier,
![]() 1/2 lepel asyn, sout en peper.
![]() Vorm in frikkadelle, rol in in eier en krummels en bak in vet.
![]() Rol dit dan in fyngekapte pieterselie en dien op.
![]() (Gekookte uie - fyn gekap - kan bygevoeg word)
|
![]() |