Die Wëe van Islam
Die Weste, Islam en die res van die wêreld, saam op een verhoog

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22    Home

Moslem Terroriste aanvalle in die Verenigde Koninkryke
Op 22 Mei 2013 is 'n Britse soldaat Drummer Lee Rigby van die Royal Regiment van Fusiliers aangeval en vermoor deur twee Moslems naby die Royal Artillerie Barakke in Woolwich, suidoos London. Dit het aanleiding gegee tot die vermeerdering van
aanvalle op en haatspraak teen Moslems in Brittanje. Nog vars in die geheue is die Glasgow Internasionale Lughawe aanval
deur Moslem terroriste (Bilal Abdullah en Kafeel Ahmed) saterdag 30 Junie 2007. Dit was die eerste terroriste aanval in
Skotland na die Lockerbie voorval in 1988 toe 'n bom aanboord die Pan Am Vlug 103 ontplof het. Groot dele van die vliegtuig
het in Lockerbie, Skotland geval. Op 7 Julie 2005 het vier Moslem terroriste (Hasib Hussain, Mohammad Sidique Khan,
Germaine Lindsay en Shehzad Tanweer) vier bomme geaktiveer - drie aanboord London se ondergrond treine en die vierde op
'n bus op Tavistock Plein in Bloomsbury, in die Londense wyk Camden. Op 21 Julie 2005 beleef London weereens vier bom-
ontploffings. Die vier Moslem terroriste (Muktar Ibrahim, Yassin Omar, Ramzi Mohammed en Hussain Osman) het nie in hul
doel geslaag nie. Op 29 Junie 2007, in London, word twee motor bomme ontdek en gedeaktiveer voor hulle kon ontplof. Die eerste
bom is ontdek in 'n Mercedes-Benz 300E en die tweede in 'n Mercedes-Benz 280E. Die Moslem bomplanters was (Bilal Abdullah
en Kafeel Ahmed). Beide word verbind met die Glasgow aanval 'n dag later (30 Junie 2007). Ahmed is later dood aan brand-
wonde wat hy opgedoen het in die Glasgow aanval.

Al-Qaeda bedrywighede
Die groot gevaar vir Noord Afrika is juis Al-Qaeda in die Islamitiese Maghreb (AQIM), die Moslem-broederskap in Egipte,
Al-Shabaab in Somalië, die Nigeriese terroris Umar Farouk Abdulmutallab, en die Boko Haram in Nigerië. Die Boko Haram,
gestig deur Mohammed Yusuf in 2001, is 'n Jihadise militante en terroriste organisasie in die noord-ooste van Nigerië wat hulle beywer vir die vestiging van 'n Islamitiese staat in Nigerië wat regeer word deur Sharia wet en wat sodoende verwestering sal stop.
Boko Haram word deur menige Moslem organisasies veroordeel en beskuldig as anti-Islam.
Die Maghreb of eerder Maghreb lande is geleë in Noordwes Afrika. Maghreb lande bestaan uit Algerië, Libië, Mauritanië, Marokko en Tunisië. Saam staan hulle bekend as die Arabiese Maghreb Unie.

Ook word "globale Jihadi" terreur groepe in die Gaza strook en Egipte se Sinaï-skiereiland geïnspireer deur Al-Qaeda se ideo-
logie en taktieke. Amptenare glo daar is 'n paar honderd van hierdie aktiviste, bekend as Salafiste, in Gaza. Die salafi teenwoor- digheid in die Wes-Bank is baie meer beperk.
Hamas se werklike vyand is die vyand van binne - die Al-Qaeda geaffilieerde jihadistiese groepe, soos die Majlis, wat hulself
"Salafi jihadiste" noem.
Al-Qaeda het ses plaaslike takke en affiliasies met ten minste 14 ander terroriste groepe. Hulle is
bedrywig in bykans 30 lande, volgens navorsing deur IntelCenter.

Al-Qaeda is die wêreld se grootste militante netwerk. Die bruin lande is die hoof lande van die groep se aktiwiteite.

Islam fanatisme in gemeenskappe

Daar is meer om oor bekommerd te wees as net groeiende Moslem getalle.
Buiten die bekommernis oor groeiende Moslem getalle wat gevaar inhou vir die weste, is daar ook ander gevaarlike faktore wat
in gedagte gehou moet word. Een van hierdie faktore is die teenwoordigheid van Moslem fanatiese ekstremiste in Wes Europese
lande en hul betrokkenheid in verskeie militante aksies in ander lande. Die Jihadi is byvoorbeeld betrokke by die werwing van Moslem jongmense in Europese lande om na Sirië te gaan en daar te veg. Volgens berigte is reeds meer as 4000 van hulle
gewerf. Hierdie Jihadiste gaan terugkeer na veral Wes Europese lande waar hulle in die eerste plek gewerf was. Baie van hulle
sal teen die tyd geharde vegters wees en oor terroristiese vaardighede beskik, soos om bomtoestelle te bou. Hulle kan maklik
herontplooi word in terroriste netwerke.

"Islam is a dangerous cult with one goal, and that goal is to take over the world and establish the Caliphate and
the repressive rule of the Sharia. The method to achieve this objective is through Jihad. Islam sees the entire world
as Dar al Harb (the land of war) and will continue to make war until it achieves its objective and reclaims the entire
world as Dar al Islam."
"Of course this is nothing but a pipeline dream but Muslims believe in this dream and they will not stop at anything to
achieve it. This means that they will continue with their terrorist activities, that they will continue to kill us, that our lives
is going to be in constant danger, that millions of us could perish with Islamic atomic or biological weapons of mass
destruction, and that we shall not have peace. This is the price we pay for our political correctness."
Author. Ali Sina. Say no to Political Correctness. faithfreedom.org

Fanatiese uitsprake
Bin Laden het geglo hy was 'n dienaar van Allah en sy primêre doel was om deur stryd die godsdiens van lig te versprei.
"I am one of the servants of Allah. We do our duty of fighting for the sake of the religion of Allah. It is also our duty to send a call
to all the people of the world to enjoy this great light and to embrace Islam and experience the happiness in Islam. Our primary mission is nothing but the furthering of this religion. ...".
Op 11 September 2004 met die herdenking van 9/11, het al-Zarqawi laat blyk dat die verspreiding van Islam regoor die wêreld
moeilik is, maar dat die heilige krygers nie moed moet op gee nie:
"As for you, fighters who came from afar, by Allah, missions of da'wa [the propagation of Islam] have never been a road
lined with roses and sweet basil; the price of da'wa missions is heavy, and the price of bringing principles to the
land of reality is a lot of torn limbs and blood. The light of dawn shall not be lit in this darkness save by Jihad fighters
and shahids." Source. Jonathan Miller.

Dr Al-Qaradawi, who is based in Qatar, is also the spiritual guide of the hardline Muslim Brotherhood, which is growing across Europe, and whose leader Muhammad Mahdi Othman Akef declared recently, I have complete faith that Islam will invade
Europe and America, because Islam has logic and a mission.

In the most sacred mosque in Islam, Sheikh Abd al-Rahman al-Sudais of the Grand Mosque in Mecca uses his sermons to call
for Jews to be annihilated and to urge the overthrow of Western civilisation. The most noble civilisation ever known to mankind
is our Islamic civilisation. Today, Western civilisation is nothing more than the product of its encounter with our Islamic civilisation
in Andalusia [mediaeval Spain]. The reason for [Western civilisations] bankruptcy is its reliance on the materialistic approach,
and its detachment from religion and values. [This approach] has been one reason for the misery of the human race, for the proliferation of suicide, mental problems and for moral perversion. Only one nation is capable of resuscitating global civilisation,
and that is the nation [of Islam]. Anthony Browne, Europe correspondent for the Times.

"...the concept of an offensive war to spread the faith is a GENUINE ISLAMIC CONCEPT; it is known as a Holy War for the sake
of God [Allah]...Muslim scholars have explicitly determined that this is the ESSENCE of Islam. They also indicate that if sufficient military power is available to Islamic countries, they ought to attack ALL OTHER COUNTRIES in order to force them to embrace Islam....Those who say that the Islamic wars were always defensive do NOT understand Islam and have NOT read sufficient
history. It should be evident that offensive wars to spread Islam are the HEART of the entire religion of Islam. They embody the meaning of 'Striving for the cause of God [Allah]' -- holy war to make the Word of God [Allah] supreme over the whole world."
Abd El Schafi. Source. Hope of Israel Ministries

All the countries will be Muslim. Holy Quran will taught in Infidel schools.Every newborn White kid will become Hafiz and follow
the Sunnah of beloved prophet Mohammad(pbuh). Only true God Allah will be worshipped and all the Idol Churches will demo-
lished from the ground. All the haram foods will be banned and only Halal meat will be sold in markets. Every race whether White,Asian,Negro,Hispanic will bow down to Allah(swt) and this will happen soon.

"As a universal religion, Islam envisages a global political order in which all humankind will live under Muslim rule as either
believers or subject communities. In order to achieve this goal it is incumbent on all free, male, adult Muslims to carry out an uncompromising struggle 'in the path of Allah,' or jihad. This in turn makes those parts of the world that have not yet been conquered by the House of Islam an abode of permanent conflict (Dar al-Harb, the house of War) which will only end with
Islam's eventual triumph." Efraim Karsh. Bron. Wikipedia.