Malvalekker tert                                                                   Na: Uit die Kombuis                                                 Home

'n Smullekker tert vir die hele gesin en vriende.

Kors
1 pak marie of tennis beskuitjies
Kwart kopie gemelte botter of margerien
Metode
Krummel die beskuitjies in voedselverwerker of in plasieksak met koekroller. Voeg gemelte botter in en roer deur
Vorm kors in 2 standaard tertbakke
Vulsel
1 medium pak wit en pienk malvalekkers (marshmallows)
1 klein glasie room
1 bik kondensmelk
2 eetlepels lemmetjie of suurlemoensap
1 handvol gelasuurde kersies
Metode
Sny malvalekker en kersies in kwarte met kombuissker (spuit dit spray & cook dit help meestal vir die taai)
Klit room styf. Klits kondensmelk by klits lemmetjie of suurlemoensap by en roer malvalekkers by.
Gooi n kors en laat so 10 minute staan voor jy dit in yskas sit