Die Wëe van Islam
Die Weste, Islam en die res van die wêreld, saam op een verhoog

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22    Home

Uit 'n Christelike oogpunt, is Allah die God van die Bybel?
Eerstens, Islam sê: "Elohim" (God) van die Bybel is Allah (Al-ilah)
"Did you know that Elohim is Allah. The "im" in Hebrew is a majestic plural for GOD Almighty. The root Word is "Eloh". And the more original Jews such as Yemenites and others say Alohim or Alah-im. And when you yourself pronounce it, you do naturally pronounce it with a double "l": Allah. Jews do call Him: Allah-im. Aramaic-speaking people also call GOD Almighty Allah. So
the Original Holy Name for GOD Almighty is not Eloh. It is Allah! Eloh is a Hebrew dialect, which not all Hebrew speakers use anyway. Allah had always been the Original and Universal GOD Almighty even before birth of Judaism, and the existence of
Hebrew." Bron. answering-christianity.com

Is dit wat Islam sê, die waarheid?
"Allah" wat in Arabies "God" (Letterlik "die God") beteken is 'n pre-Islamitiese naam wat kom van die Arabiese woord "Al-ilah"
wat beteken "die god" = "Al" is "Die" en "ilah" is "god. "ilah" hou verband met die vroulike Hebreeuse woord vir God, "Eloah."
"Elohim" is die meervoud van "Eloah". Allah in Arabies, het oor tyd sinoniem geword met El (ohim) in Hebreeus. "El" beteken
God, soos in El Shaddai (God Almagtig); El Elyon (Die Allerhoogste God); El Olam (Die ewige God); El Roi (God wat sien);
El Echad (Die een God); El Emet (Die God van waarheid; El Tsaddik (Die regverdige God); El Gibbor (Die magtige God); El Haggadol (Die groot God); El Hakkavod (Die God van heerlikheid); El Yisrael (Die God van Israel); El Sali (God van my sterkte,
my rots); El Yeshuati (God van my verlossing); ens.
"ohim" in Elohim praat van meervoudigheid. Goed en wel, daar is 'n soort van verwantskap waarop Moslems hulle beroem, maar uiteindelik is daar vele verskille tussen Allah en Yahweh Elohim (Here God) van die Bybel. Dit sien ons in die opeenvolgende bespreking. Nie net is daar vele verskille nie, dit is duidelik dat Allah NIE DIE GOD VAN DIE BYBEL IS NIE. Word die Islamitiese
godsdiens in sy geheel onder die vergrootglas van sistematiese teologie geplaas, sal nog meer dwaling na vore kom. Ons gaan
voort met die bespreking:

Elohim (Aleim) is dus die meervoud van El of Eloah. Die Hebreeuse naamwoord Elohim is in die werklikheid 'n meervoudige
selfstandige naamwoord maar word grammatikaal as enkelvoud (d.w.s."God" en nie as gode nie) uitgespreek. Gen 1:1.
Uit die aard van die saak word dan erkening gegee aan net een God. Hy is God in die volste sin van die woord."tog is daar vir
ons maar een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, en een Here, Jesus Christus deur wie alles is en ons deur Hom.
" IKor 8:6. Daar is dus maar net één enige waaragtige God. Die Skrifgedeelte wat hiermee saam gaan is Deut. 6:4. Dit is ook
bekend as die Shema ("Hoor") in die Joodse gebed. Die Shema is 'n bevestiging van Judaïsme en 'n verklaring van die geloof
in een God. Die Shema gebed sluit in verse 4 - 9. Later was nog twee dele bygevoeg, die "v'haya" Deut 11:13-21 en die "vayomer" Num 15:37-41.

Deut 6:4.


Sh'ma Yis'ra'eil Adonai Eloheinu Adonai echad.
"Hoor, O Israel, die Here ons God, die Here is een"
Die alternatiewe vertaling is: "Hoor, Israel, die Here is ons God, die Here alleen"
Adonai word gelees in pleks van die tetragrammaton (vier Hebreeuse letters) YHWH. Joodse tradisie lui dat
die Naam YAHWEH nie uitgespreek moes word nie, uit vrees dat die Naam belaster kon word.
(Direk vanuit Hebreeus: hear-you  Israel   Yahweh   Elohim-of us   Yahweh   one)

Elohim self impliseer dat God meervoudig is...uit meer as een persoon bestaan  Dit verklaar waarom daar geskrywe staan:
"En God (Elohim) het gesê: Laat ONS mense maak na ONS beeld, na ONS gelykenis,..."  (and he-is-saying  Elohim (aleim)
we-shall-make  human  in image-of  us  as likeness-of us) Gen 1:26. Sien ook. Gen 11:7.Die meervoudigheid word ook beskryf
as die drievoudigheid van God of anders gestel, die Drie-Eenheid.
'n Ander woord in die verband is "echad" - Die Here is "één" (echad). Dit het verskeie betekenisse: een, alleen, een alleen, en
dan is daar die siening dat "echad" 'n "gesamentlike eenheid of 'n kombinasie", beteken. Laasgenoemde impliseer meer as een persoon wat 'n saamgestelde eenheid vorm - 'n verwysing na die Drie-Eenheid.
Die Drie-Eenhed bestaan uit die Vader, Seun en die Heilige Gees. Maria is nie deel daarvan nie. Die drievuldigheid van God is
een van die belangrike fundamentele beginsels van die Christelike geloof. Nota: die woorde "drie-eenheid en drie-enige God"
word nie in die Bybel gevind nie.

Die Drie-Eenheid is teenstrydig met die Joodse en Islamitiese belydenisse, en ook met diegene wat aanvoer dat Elohim (Aleim)
nie op enige wyse pluraliteit in die Godheid impliseer nie. In Islamitiese belydenis is Allah "een god" wat bestaan uit net een persoon. Hy het ook geen "vennote" nie.

Skild van die Drie-Eenheid ook bekend as "Scutum Fidei"

Wat die Drie-Eenheid betref
Islam ontken die Drie-Eenheid. Hulle het 'n korrupte persepsie van die drie-eenheid, soos dat die Drie-Eenheid na drie af-
sonder like gode verwys, wat politeïsme is en daarom strydig is met Islam. Hierdie 3 gode, volgens die Qur'an, is God die Vader,
die moeder (Maria) en Jesus haar seun (Qur'an. Sura 5:73-75,116). Deur die leer van die drie-eenheid aan te hang word "shirk"
gepleeg. "Shirk" verwys na die pleeg van die sonde van afgodediens of politeïsme. 'n Afgodedienaar ('n politeïs) staan bekend as
'n "Mushrik." Islam het 'n besondere gawe om te lieg, die Bybelse waarheid te verdraai en die fundamentele beginsels van die
Christelike geloof aan te tas om hul eie korrupte godsdiens te regverdig. Kyk na die volgende:

"First of all, it is important to know that satan's biggest lie, trinity, is only an interpretation and a conclusion.  There is not
a single text in the Bible that says the Holy Spirit is GOD Almighty, nor does that satanic word, trinity, even exist in the
Bible.  People during Constantine's days around year 325, because they were and still are naturally inclined to idol worship, polytheism and paganism as the Far Eastern religions are today, they decided to consider Jesus and the Holy Spirit as
GOD Almighty.   Satan's deception and evil is overwhelming and powerful.  It is no surprise that people fell for this lie by the
billions throughout history, as many more billions had fell for satan's lies in the Far Eastern pagan religions.  Trinity, like I
said, doesn't even exist in the bible.  The word doesn't exist anywhere in the book, nor do we have any text that says Jesus
is the Creator of the Universe.  The same also goes for the Holy Spirit."

God is not a trinity.  God has said in the Quran:
 Indeed, they disbelieve who say, God is the third of three (in a trinity), when there is no god but one God.  If they desist
not from what they say, truly, a painful punishment will befall the disbelievers among them. Would they not rather repent to
God and ask His forgiveness?  For God is Oft-Forgiving, Most Merciful.  The Messiah (Jesus), son of Mary, was no more
than a messenger...  (Qur'an, 5:73-75)

Om hul verloëning van die Drie-Eenheid te regverdig gebruik hulle die volgende:

"Early Christians rejected the Trinity."
"We, Muslims are not the only ones who believe that Jesus (peace be upon him) is mortal and not a god so that means
we deny the trinity.
The Jews also reject the trinity, in addition to the very first groups of Christianity such as the Ebonites, the Corinthians,
the Basilidians, the Capocratians, and the Hypisistarians never know about trinity doctrine at all. The Arians, Paulicians
and Goths also accepted Jesus (peace be upon him) as a prophet of God and against the trinity.  
Even in the modern age there are churches in Asia, in Africa, the Unitarian church, the Jehovah's witnesses, and even the
majority of today's Anglican Bishops do not worship Jesus (peace be upon him) as one in three, as what been report by the
"Daily News" 25/6/84 under the heading "Shock survey of Anglican Bishops."
Moreover, the 'Socinianism', the 17th-century Christian also rejects such traditional doctrines as the Trinity and original
sin, the founder is Socinus, and his Latinized name of Lelio Francesco Maria Sozzini (1525-1562), the Italian Protestant
theologian.
Johannes Greber (1874) a former of Catholic priest in his book 'The Communication with the Spirit World of God' in page 371
was written, "As you see, the doctrine of a triune Godhead is not only contrary to common sense, but is entirely unsupported
by the Scriptures". So another priest who was deny the trinity.
A theologians, Edouard Schillebeeckx of the Netherlands in 1979 was writings some article that rejects the doctrine of the
Trinity. This caused concern to the Vatican."

Wat Jesus Christus betref
Volgens Islam is Christus nie die Seun van God nie en self ook nie God nie. Hy was nooit gekruisig nie en het Hy nooit uit die

"We read in Hebrews 9:11-15 about Jesus Christ died for our sins, but Psalm 91:10-12, 15 clearly contradict that."
"The Crucifixion and Resurrection were never prophesied in the Bible's Old Testament."
"Jesus was never buried (Matthew 27:59-66, Matthew 28)!  He was temporarily placed in a tomb and then his body
disappeared after that.  But he never ONCE was buried under ground as our dead get buried."

Wat die Heilige Gees betref
Die Heilige Gees volgens Islam het spesifieke take, soos; Hy skep ons gees en Hy gee leiding aan die gelowiges van Allah.
Qur'an 32:9; 15:29; 21:91; 66:12; 40:15; 16:102). Hy word egter nie erken as God nie en ook nie as deel van God nie. Volgens Islam kom Hy net van God. Verder is die Heilige Gees geskep deur God Almagtig en dien onder God soos die engele. Die Heilige Gees in Islam is eindelik die engel Gabriel.

"The Day that the Spirit and the Angels will stand forth in ranks, none shall speak except any who is permitted by (God)
Most Gracious, and He will say what is right.  (Qur'an, 78:38)"

"The reason why Muslims don't call the Holy Spirit as GOD Almighty is because it is just a creation of GOD Almighty with
specific and limited duties as I clearly demonstrated above from the Noble Quran.  Like the Angels and the other Universal
Spirits, the Holy Spirit is unknown to us and we can't fully describe it.  But nonetheless, this doesn't give anyone the right to
start getting colorful and smart and deceive the weak-minded and call it and other creations as GOD Almighty."
Bron. answering-christianity.com