Soet Koekies Na: Uit die Kombuis Home
Net lus vir daardie kleiner soethappies. Probeer hierdie resep.
Bestandele:
6 kop meelblom 4 kop suiker
1 kop botter/margarine 1/2 kop kop varkvet
6 t bakpoeier 1/2 t sout
1 desertl fyn gemmer 1 desertl fyn kaneel
1/2 t naeltjies 6 eiers
1 pint melk
Metode:
Sif droë bestandele en suiker. Vryf smeer in. Klits
eiers goed en voeg melk by. Maak deeg aan en bak.
|
||