Pannekoek met tuna vulsel                                                        Na: Uit die Kombuis                                                       Home
Hierdie resep sal byval vind by hulle wat van vis disse hou.
Bak 12 pannekoeke
Bestandele:
2 blikkies gevlokte tuna - gedreineer
3 hardgekookte iers fyn gedruk
1 eetl droë pietersielie
1/2 kop cheddar kaas
1 middelslag ui
sout en peper na smaak
1/2 (of minder na smaak) teelepel Magie founder of Aromat
1 kop mayonnaise

Metode:
Meng alles baie goed saam.  Skep op pannekoeke en rol op
Pak pannekoeke langs mekaar in bak

Sous:
Groot houer vars room (250ml) gooi oor pannekoeke
Gooi oor pannekoeke 1 koppie gerasperde kaas
Bietjie rooi peper na smaak
Verhit tot goudbruin.  Plaas deksel op om uitdroging te voorkom