Afrikaanse Radio Stasies - Luister Aanlyn                              Deurpad                              Home

Luister nou na Afrikaanse Radio Stasies aanlyn. Nuus, musiek en 'n verskeidenheid programme word aangebied.

Die goeie nuus in jou taal, Afrikaans.


93.1 Fm Stereo
93.9 Fm Oosrand Stereo
107.6 Fm Radio Panorama
100.5 Fm Radio Laeveld

Impala Radio. Jou op en wakker radio stasie. Impala Radio bied 'n verskeidenheid programme in Afrikaans en Engels
aan met musiek van toeka tot nou.

Radio Overberg. Luister nou na Radio Overberg
Uitsaaines. Jou stasie vir die nasie.
Radio Vryheid. Jou moderne Afrikaanse internet radiostasie. Vryheid vir ons mense!
98.9 Fm. Bok Radio. Luister Aanlyn.

Boervolk Radio. Die Enigste Radio Stasie van die Boervolk
Radio Hartklop. Internet Gospel Musiek en gesels radio.
Tygerberg 104 Fm. Ons leef Christus.
Radio Helderberg. Radio Helderberg 93.6Fm is 'n gemeenskaps radio stasie in Somerset Wes, Wes Kaap.
Lichvaal Stereo 92.6 Fm. Lichvaal Stereo is 'n plaaslike gemeenskapsradiostasie met 'n reikwydte van ongeveer 100km radius
om Lichtenburg. Hulle bedien die AFRIKAANSE gemeenskap en saai dus in Afrikaans uit.


Radio Sarie. Ons sê dit in Afrikaans.
Radio Rosestad 100.6 Fm. Radio Rosestad is n moderne gemeenskapsradiostasie wat spontaan uit die geledere van die Afrikanerluisteraars van Bloemfontein ontstaan het.
Groot Fm 90.5. GROOTFM is n radiostasie met n kommersiële basis en n sterk gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai
en die groter Pretoria metropool bedien.  Luister regstreeks.
Hosa Radio. Nederland. Die stasie wat nie op hou raas nie.
Radio Vlaanderen Nationaal. Dit is 'n radiostasie van en vir Vlaams-nasionaliste, met steun aan Suid-Afrika, musiek uit Vlaan-
dere, Nederland en Suid-Afrika.