Die Wëe van Islam
Die Weste, Islam en die res van die wêreld, saam op een verhoog

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22   Home

Verder word beweer:
Hulle forseer hulle wil, gewoontes en sieninge af op ander. Hulle stel onredelike eise en voel diep gegrief en vervreemd
       wanneer dit nie nagekom word nie.

Moslems is geneig om hul wil, gewoontes en sieninge op ander af te dwing. Hier is voorbeelde daarvan.

Die boodskap aan Moslems:
Jy leef volgens ons reëls of jy gaan terug waar jy vandaan kom. Jy kom nie hier en probeer ons manier van lewe
en ons tradisies te verander om jouself te pas nie.

1) Choudary lei 'n veldtog in 2011, bekend as die Islamic Emirates Project om twaalf Britse stede te verander in onafhanklike Islamitiese state wat hy noem "Londonistan." Die sogenaamde Islamitiese "Emirate" sou funksioneer as outonome enklaves
onder beheer van Islamitiese Sharia en opereer buite Britse beheer. Die twaalf Britse stede was: Birmingham, Bradford, Derby, Dewsbury, Leeds, Leicester, Liverpool, Luton, Manchester, Sheffield, sowel as Waltham Forest in noord-oos Londen en
Tower Hamlets in Oos-Londen.
2) Britse Moslem radikales wil die Verenigde Koninkryk oorneem en Buckingham Paleis verander in 'n moskee.
3) 'n Gimnastiek onderwysers by die André-Chavanne skool [in Genève] het haar leerlinge verhinder van deelname in 'n gimna-
stiek les op die atletiekveld. Die rede? Die stadion is naby aan die moskee van Petit-Saconnex en vroulike studente in hul gym
uitrustings was beledig deur Moslems. Dit het ouers geskok.
4) Waar Moslems hulle ookal bevind protesteer hulle gewoondlik teen een of ander iets wat nie in lyn met Islam is nie. Moslems begin meer hardnekkig te word in hul eise vir groter erkenning van hul Islamitiese geloof.
5) Islamitiese groepe in Switserland beplan om hul eie parlement in die land in te stel om dit vir Moslems daar moontlik te maak
om uit een mond te praat. Die Moslem "parlement" sal gegrond wees op die beginsels van die Islamitiese sharia.
6) 'n Groep Moslem-immigrante wil Switserland dwing om die huidige Swiss vlag te laat vaar - Volgens hulle is die wit kruis op
die rooi agtergrond in stryd met nie-Christelike gelowe. Hulle stel voor 'n geel-groen-rooi vlag sonder 'n kruis.
7) In Wallonië, die Franssprekende suidelike streek van België, is vier groot Christelike vakansiedae op die Belgiese skool
kalender met sekulêre name vervang.Histories, het 'n 20 meter (65 voet) kersboom die hoofplein, die Grand-Place, versier.
In 2012, is dit egter met 'n 25 meter (82 voet) "new-age"struktuur van brandende bokse vervang. Die kersboom het Moslems
ontstel. Daarbenewens is die tradisionele Kersmark in die middestad van Brussel herdoop tot "Winter plesier 2012."
Onthou Moslems het 'n probleem met kersbome en Christen feeste.

In December 2008 a Muslim posted a sermon on an Islamic website, in which he stated: "Every Muslim has
a responsibility to protect his family from the misguidance of Christmas, because its observance will lead to
hellfire. Protect your Paradise from being taken away protect yourself and your family from Christmas"

8) Fanatiese Moslems wil sekere Wes Europese lande en stede teen 2030 en selfs vroeër oorneem en regeer. Dit wil hulle
doen deur die groeiende Moslem getalle regoor Europa.
9) Moslems het 'n groot probleem met honde. 'n Hond volgens Islam is onrein. In Spanje word inwoners wat hul honde vir 'n uitstappie neem deur Moslems lastig geval en geintimideer. In Lérida, 'n stad in die noordoostelike deel van Catolinia, waar
talle honde vergiftig was, het Moslems die stadsowerheid gevra vir beter beheer van honde in publieke plekke sodat hulle nie
vir Moslems 'n aanstoot sal wees nie. Honde moet ook verban word van alle openbare vervoer. Verder sê hulle dat die teenwoor- digheid van honde die geloofsvryheid van Moslems en hul reg om te leef volgens die beginsels van Islam benadeel. Probleme
met honde het ook voorgekom in Den Haag, Nederland, London, Nottingham, Stafford, Kent, Noorweë, Skotland en Frankryk. Moslems verklaar jihad teen honde.
10) Wanneer hulle in die strate bid mag niemand daar rond beweeg nie.
11) Noorweegse MP Christian Tybring-Gjedde het met betrekking tot immigrante (Moslems) gesê:
"Dear National Congress,The Labour Party has turned Oslo into an ethnically divided city.In the Grorud Valley the indigenous population is moving out and non-Western immigrants are moving in. Norwegians feel ostracised in their own neighbourhoods children dont feel at ease in kindergartens, schools and leisure activities. No politicians should decide where people should
live, but the reason behind thousands of people deciding to move away Is not something we politicians can just ignore. In the Grorud Valley blonde girls are harrassed into dying their hair dark. Children are threatened with beatings if their lunch box
contains salami. (Salami bevat vark).
Boys of immigrant backgrounds threaten to beat Norwegian boys if they are not given extended playing time in football. Bags
of sweets handed out at special occasions in kindergartens, are rifled through in search of *gelatin.
Such bags are marked with pictures of pigs, as a warning. On Evenings and weekends cars are set on fire, windows smashed
in at schools. This is not something Made up by a 'mono-cultural' member of parliament like me it is part of everyday life in the multi-cultural Grorud Valley in Oslo. One of the people who decided to move away is Patrick Åserud. Patrick works in a kindergarten at Grorud, like his wife. Both resourceful people. But they can no longer stand the Labour Partys demographic experiments. As Patrick told me: An ethnic and cultural self-annihilation is taking place, and worst of all, we are allowing it to happen. British historian Toynbee said 'Civilizations die from suicide, not by murder' And that is exactly what is happening. The modern Western civilisation based on: science, secularity, democracy, equal worth, equality, pluralism and freedom is gradually giving way to forces representing the opposite. The changes are applauded by the cultural relativists of the political elite, and academia and journalists, recruited from a one-sided radical environment. We in the FRP (Norwegian Hard Right) has been accused of being extremist. Dear Congress defending our values of liberty without compromise is not extremist. What is
extremist, is at all times caving in to special demands which undermine our own culture and the values our country is built on.
And it is both radical and extremist to carry out immigration policies which in a matter of decades will make the indigenous population a minority in its own capital. One of George Orwells many quotations says 'The past was erased, the erasure was forgotten, the lie became truth' 'In times of universal deceit, telling the truth becomes a revolutionary act' And dear National Congress: I will continue to be a revolutionary."

*gelatin (Gelatien is 'n deursigtige, kleurlose, reuklose verdikkings stof, afkomstig van kollageen
uit verskillende dier produkte, onder andere vark vel. Dit word gebruik as 'n verdikker in poedings en
jellies soos Jell-O. Gelatien word ook gebruik in sekere lekkergoed soos Marshmallows, Gummy Bears en
dan ook in yogurt, in sommige roomyse, wyne, sappe en farmaseutiese kapsules.
Omrede gelatien kollageen bevat kan dit gebruik word om gewig te verloor en vir die behandeling van osteoartritis,
rumatoïede artritis, en bros bene (osteoporose). Sommige mense gebruik dit vir die versterking van bene,
gewrigte, en naels. Gelatien word ook gebruik vir die verbetering en herstel van hare.

Anti-Islam/Moslem bewegings aan die toeneem
Dit bly nie altyd by menings en persepsies nie, regse ekstermistiese groepe word al hoe meer sigbaar in straat proteste. Hierdie
groepe geniet groot steun.Hulle is anti-Moslem, anti-Islam en anti-sharia. Hier word verwys na ondermeer die English Defence League (EDL), American Defence League (ADL), Australian Defence League, Irish Defence League, Finnish Defence League, Swiss Defence League, Danish Defence League en die Scottish Defence League. Daar is ook ander soortgelyke organisasies.

   

Anti-Islam/Moslem politici en politieke Partye
Dan is daar ook ver-regse politieke partye en politici wat bekend is vir hul anti-Islam standpunte en hul standpunt rondom immi-
grasie. Die grootste teenstander van Islam en Moslems in Nederland is Geert Wilders, leier van die Partij voor de Vrijheid PVV.
Dan is daar Marine Le Pen, die leier van Frankryk se ver-regse Nasionale Front Party; Die Vlaams Belang van Philip de Winter;
die radikale nasionalistiese Italiaanse Lega Nord; Heinz Christian Strache, leier van die Oostenrykse FPO (Freiheitliche Partei Österreichs - Freedom Party of Austria) en die United Kingdom Independence Party gelei deur Nigel Farage. Geert Wilders
se hoop is daarop gevestig om uiteindelik 'n soort bondgenootskap tussen die partye te verkry. Hy en Marine Le Pen het reeds
op 13 November 2013 in Den Haag ontmoet om die moontlikheid van samewerking te bespreek. As 'n eenheid kan die partye
'n noemenswaardige rol speel in die Europese Parlement in Brussels.

              
Marine Le Pen. Geert Wilders. Heinz Christian Strache. Nigel Farage.

Anti-Islam/Moslem scenario lei tot verdeeldheid onder westerlinge en in die Christelike kerk
Wat nou gebeur tussen Moslem en nie-Moslem het 'n negatiewe uitwerking op die westerse samelewings. Dit lei tot verdeeld-
heid. Uit die een oord word oproepe gedoen om Islam en Moslems te leer verstaan. Om persepsies en wanopvattings te elimineer
deur meer te leer van Islam. Om meer liefde en geduld teenoor Moslems, hul kultuur en godsdiens te toon soos dit Christene betaam. Uit die ander oord kom meer skeptiese en negatiewe opvattings en die totale verwerping van Islam en Moslems.

Regerings begin al meer druk uitoefen op Moslems om sekere tradisies en gewoontes te beeindig.
In Frankryk word die dra van die Niqab en Burqa (Gesigbedekkings - sluiers) verbied. Dieselfde verbod geld ook in die kanton
Ticino (Tessin) in Switzerland en die Spaanse vakansieoord Sa Pobla op die eiland Mallorca . In 'n klein aantal lande of dorpe
geld net 'n soort van verbod op die dra van sluiers soos in ondermeer publieke plekke, biblioteke, in howe, skole en universiteite.
In verskeie Moslem lande en plekke geld dieselfde verbod of net in 'n beperkte vorm. Wat regerings in die weste betref hou
sluiers 'n veiligheidsrisiko in gesien in die lig van terrorisme. Dit strek selfs verder, meen ander, die verbod het eerder
iets te doen met die toenemende onverdraagsaamheid teenoor Moslems. Die dra van sluiers is selfs in stryd is met gemeen- skaplike nasionale waardes.
Ander redeneer sluiers is simbole van onderdrukking en onderwerping van Moslemvroue. Die verskeidenheid van hooftooisels
gedra deur Moslemvroue, word bespiegel, het 'n simbool van Islam se teenwoordigheid in die weste geword. Ook 'n simbool
van skeiding, sê die voormalige Eerste Minister van Brittanje, Tony Blair.
Die bou van moskees en minarette kry ook die wind van voor. In Switserland tydens 'n referendum, het 'n meerderheid stem
die bou van moskees en minarette in daardie land afgekeur. 'n Moskee bekend as die "Mega-Mosque" vanwee sy enorme
grootte sou gebou word in West Ham, Oos London. Dit sou ongeveer 12.000 aanbidders kon huisves. Die planne van die
Moslem groep Tablighi Jamaat is in Desember 2012 verwerp.
Die bou van moskees word nou selfs in Rusland teengestaan. Die stad Moskou het besluit dat geen nuwe moskees gebou
sal word nie. Die burgemeester van Moskou, Sergei Sobyanin, het ten sterkste verklaar: Geen nuwe bou permitte sal uitgereik
word nie. Daar is genoeg moskees in Moskou.
Die grootste protesoptog teen die bou van 'n moskee het plaasgevind in 2010. Planne vir die bou van 'n moskee naby "New
York's Ground Zero" het emosies en humeure hoog laat loop. "Ground Zero" verwys na die terrein waar die World Trade Center
in New York eens gestaan het. Die rede vir die hewige teenstand het nie gegaan om die bou van 'n moskee nie, maar die blote
feit dat fanatiese Moslems verantwoordelik was vir die aanval op die World Trade Centre Kompleks en nou kom Moslems en
wil hulle 'n moskee bekend as die "mosque at ground zero" oprig naby die terrein. Vir die families van 9/11 slagoffers was dit
'n growwe belediging.

"Mosques are temples to Ba'al and an abomination to God. It is time that more, so called' Christian countries stopped
trying to appease Muslims and said "enough is enough" and ban the construction of these temples."

Volgens verskeie koerante, het die Afrika-land van Angola die eerste land in die wêreld geword om Islam en die Moslems te
verban. Die Angolese regering het ook beveel dat moskees in die land gesloop moet word. Angolese president Jose Eduardo
dos Santos het hierop gesê: "Dit is die finale einde van die Islamitiese invloed in ons land." Alhoewel die berig nog nie 100% bevestig is nie het dit skokgolwe deur die Moslem wêreld gestuur. Dr Wael Hamza, 'n Moslem-aktivis in die VSA  sien hierdie
stap as deel van 'n groter poging om haat teen Islam te versprei.

EINDE