Hoender-Fillette                                              Main page/Hoof bladsy                  Home

Nog een van daardie heerlike geregte vir die hele familie

10 – 12 hoenderstukke
10 ml zeal
10 ml hoenderspeserye
10 ml peri-peri/rooipeper/kerrie
250 ml koekmeelblom
500 ml broodkrummels
2 eiers, geklits
1. Slaan hoenderstukke plat met vleishammertjie.
2. Meng droe bestanddele saam.
3. Doop hoenderstukke in eier en dan in meelmengsel.
4. Laat staan rukkie in yskas.
5. Bak in vlak olie tot gaar.