Pizza                      Main page/Hoof bladsy                           Home

'n Heerlike pizza


Kors:
500 ml koekmeelblom
2 ml sout
10 ml kitsgis
15 ml olie
100 -125 ml louwarm water
1. Sif meel en sout saam.
2. Voeg kitsgis en olie by, meng baie goed.
3. Knie deeg 3 5 minute lank tot deeg – glad en rekkerig is.
4. Rol deeg ongeveer 1 cm dik uit.
5. Voer Pizza-panne uit.
6. Smeer deeg met tamatiepasta/tamatiesous of sous van jou keuse.
7. Laat 20 minute rys.
8. Bak vir ongeveer 15 minute
9. Plaas mengsel op van jou keuse. (Oorskietvleis werk goed)
10.Laaste gerasperde kaas.
11. Laat kaas smelt in oond.