Home

Contact us for more info:
Email us



Genealogy

Genealogy or Family History that includes photos, additional family information, historical records, birth records, marriage records, ancestor profiles, etc.

Families on this page: Noome; Claas(s)en; Beukes.

Noome Genealogy

Apart from genealogical lines, additional historical information are now also provided including photos, documents, death certificates, letters and maps.

Afgesien van genealogiese lyne, word addisionele historiese inligting nou ook verskaf, insluitend foto's, dokumente, doodsertifikate, briewe en kaarte.

If interested in any of the items here. Write to us. Order the item/s from us. With all the work involved in providing the items it leaves us with no choice to request payment.

Indien geintereseerd in enige van die items hier. Skryf aan ons. Bestel die item/s van ons. Met al die werk verbonde aan die voorsiening van die items laat dit ons met geen keuse om betaling te versoek nie.

Parenteel van Claas (Noome). Ons stamvader, sy kinders en hul afstammelinge. Claas gebore omstreeks 1570 en is oorlede in 1625 in Zaandam. Prys R150

Dagboek van Meyndert Noome, Jzn. van een reis naar de Kaap de Goede Hoop. Oorgetik van die oorspronklike dagboek. 25 Bladsye. Price R200

Briewe. Letters. Price R50

Caldas da Rainha. Letter written to (Lulu) Noome (Hogewind) by her dad Meindert Noome (Commandant) from Caldas da Rainha, Portugal during the Anglo Boer war. 1901
Brief aan Heer Jan Noome in Purmer, Nederland waarin Meindert skryf oor die oorlog te Ladysmith.1900
Briewe tussen Jan Noome in Purmer en Meindert Noome. 1897
Verskeie briewe tussen die Noome familie op die plaas Kalkfontein, Barkly en Meindert Noome in Pretoria.1893 - 1905

Testament van Meindert Noome te Barkly 1921. Ondergetekene Wilhelmina Christina Noome, gebore Louw.

Doodsertifikate

Trijntje Noome, dogter van Meindert Noome (stamvader, Graaff Reinet)
Maartje Noome, Dogter van Meindert Noome (Graaff Reinet)
Anna Maria Noome gebore Jansen van Rensburg. Vrou van Meindert Noome (Graaff Reinet)
Guurtje Noome, Dogter van Meindert Noome (Graaff Reinet)
Meindert Noome (Kommandant) in Struben straat, Pretoria.
Jan Noome van Kalkfontein, Barkly.

Geskiedenis van die Noome familie in die Zaanstreek wat vanaf 1599 in die noorde van Westzaandam woon. Die geskiedenis strek oor 'n lang tydperk. Dit vertel oor die molenbuurt, die familie en nog vele ander gebeure. 85 Bladsye. Prys R300

Noome Familie Boek (album) - Die volledige Geskiedenis van die Noome familie beginnende in Nederland tot in Suid Afrika. Familie lyne, fotos, en nog vele meer. Prys R500

Hoofstuk I

Nederlande/Nederland - Agtergrond Geskiedenis. Vroeë tydperk tot in die 1500's
Inleiding, Vroeë bewoning van die laelande tot die Dood van Prins Willem
Ook die Noome's was blootgestel aan die politieke en sosiale klimaat van daardie tyd - Die verhaal rondom Klaas Noome bekend as "de Wever van het Kalf"

Hoofstuk II

Nederlande/Nederland - Agtergrond Geskiedenis. In die 1500's tot in die 1800's
Die Zaanstreek, Die 17de eeu ook bekend as die Die Goue eeu, Die Nederlandse welvaart kwyn, Nederland onder Franse beheer - Die Zaanse Noome's en oorsprong van die agternaam Noome

Hoofstuk III

Nederlande/Nederland - Tydens die politieke woelinge in Nederland en Belgie 1824 - 1850
Die twee broers Meindert Jansz Noome en Jan Jansz Noome verlaat die Zaanstreek - Jan vertrek na die Beemster en Meindert Noome se beplande uitzending naar Zuid Afrika. Leer meer oor hul agtergrond, onderskeie huwelike, ens.

Hoofstuk IV

Die reis vanaf Nederland na Suid Afrika, volgens Meindert se dagboek.
Die eerste deel van sy reis. Zaandam - Den Helder. Vele interessante gegewens.
Die tweede deel van sy reis. Den Helder - Kaapstad, Suid Afrika.
Die Derde deel van sy reis. Kaapstad - Graaff-Reinet.
Meindert vertrek na en sy aankoms in Graaff-Reinet 1851, dood van Grietje, hy tree in die huwelik met Anna Jansen van Rensburg, Anna en die koningslyn, en ander gegewens 1852 - 1853

Hoofstuk V

Meindert en die Nederlandse kinderemigrasie na Graaff-Reinet 1856 - 1858

Hoofstuk VI

Afsterwe van stamvader Meindert Jansz Noome

Hoofstuk VII

Die geskiedenis van die Familie Noome vanaf 1871 nma die afsterwe van Meindert Jansz Noome.
Afsterwe van Anna Janse van Rensburg, gegewens met betrekking tot Meindert se kinders, Kommandant Meindert Noome, die Anglo Boere oorlog, die Kruger miljoene, die Boere Geïnterneerdes, ens

Noome Genealogiese lyne. Family lines. Price R300

Deel I
Genealogiese Lyn.....Klaas Noome 1543 - Meindert Noome 1741 - 1780
Deel II
Genealogiese Lyn......Meindert Pietersz Noome (1741 - 1780) - Meindert Jansz Noome (1813 - 1871)
Deel III
Genealogiese Lyn.....Jacob Meindertsz Noome 1767 - 20.5.1857
Genealogiese Lyn.....Pieter Meindertsz Noome 1763 - 1840
Genealogiese Lyn.....Dirk Pietersz Noome 1677 - 21.5.1711 (Drie lyne verskyn op die bladsy)
Deel IV
Genealogiese Lyn.....Hendrik Petrus van Gelder Noome 1852 - 1896
Deel V
Genealogiese Lyn.....Meindert Noome 1855 - 1927 (Kommandant Meindert Noome)
Deel VI
Genealogiese Lyn.....Guurtje Noome 1835 - 1900, Trijntje Noome 1840 - 1863, Jan Noome 1846 - 1900
Deel VI.b.
Genealogiese Lyn.....Guurtje Noome 1835 - 1900, Trijntje Noome 1840 - 1863, Jan Noome 1846 - 1900
Deel VII
Genealogiese Lyn.....Morgan George Hofmeyer Owen Noome 1892 - 1952
Deel VIII
Genealogiese Lyn.....Hildsley Dagmar Owen Noome 1883 - 1961
Deel IX. a
Genealogiese lyn van Jan Jansz Noome, broer van stamvader Meindert Jansz Noome
Deel IX. b
Elizabeth Noome 1839 - 1919
Deel IX. C
Gerard Johan Noome en Maarten Noome
Deel X
Familielyn van Maria Catharina Jongens (Marie. C. Schaap - Jongens)

Graaff-Reinet Album of Old Photographs. The collection of photos in this album depict the town during the period 1866 - to the beginning of 1900.

Graaff-Reinet, An Album Of Old Photographs 1800s

Kaart van die Molenbuurt. Dui al die honderde Hollandse meulens aan.Die kaart is te groot om te kopieer en word daarom verklein net om u 'n idee te gee van die omvang van die Molenbuurt. Gratis.

Claas(s)en Genealogy

Claas(s)en History and Descendants in South Africa. Geskiedenis en Afstammelinge in Suid Afrika.

Volledige inligting word vervat in Deel I en Deel II van die Claas(s)en familieregister.

Enige vrae of inligting waarna u soek, kontak ons. Any questions or info needed, please get in touch with us.

Beukes Genealogy

The origin of the Beukes family in South Africacan be traced back to Johann (Jan) Beukes who came to South Africa via Ottmarsbocholt in Westphalia, Germany in 1696. Ottmarsbocholt, one of 4 villages located in the municipality of Senden in the east of the district of Coesfeld, approx. 15 km south-west of the city of Münster, in North Rhine-Westphalia, Germany. He was a soldier in the Cape until 1700 when he became a boerkneg (possibly a tenant farmer/farm labourer?).
He became a citizen in 1710 and farmed in Stellenbosch.
Jan (Johann) married Jacomina (Jacomyntje) Visser on 29 Aug 1705 in Cape Colony, Suid Afrika. They had 9 children

1 Johannes Beukes born in 1706, married 30 October 1740 to Catharina Schenk, they had 1 daughter and 2 sons - Gerhardus and Johannes Cornelis Beukes both got married.
1.1 Gerhardus married Elizabeth van Wyk. 2 sons, one married but had no children, the other died unmarried.
1.2 Johannes married Magdalene Adriana Dippenaar, 3 sons, 2 daughters.
1.2.1 Johannes Andreas Beukes born 1779, married but only had daughters.
1.2.2 Barend Beukes, married Martha Aletta Putter, 2 sons, 1 daughter.
1.2.3 Cornelis Johannes Beukes born 1787, married but only had daughters.
2 Catharina Beukes born in 1707, died unmarried.
3 Coenraad Beukes born 1710, died unmarried.
4 Hendrik Beukes born 1712, lived in Stellenbosch, married 11 or 17 November 1742 to Christina Catharina du Plessis. 7 boys, 6 girls. Only one of Hendrik and Christina's sons got married but it appears that he never had any children.
5 Maria Beukes born 1714, married 8 August 1734 to Matthys Rostok (?).
6 Elisabeth Beukes born 1716, died unmarried.
7 Barend Beukes born 1717, lived in Stellenbosch, married 14 March 1751 to Levina Nel. 7 boys, 1 girl.
8 Anna Beukes born 1719, married 20 September 1741 to Hermanus Coetze /Coertze of Bremen, then she married Johannes Spies from Amberg (?)
9 Gerrit Beukes born 1721, 8 June (?) 1755 Elizabeth Maria Willemse. 5 boys, six girls. 3 boys married.
9.1 Mattheus Gerhardus Beukes married Dina Margaretha Brits, 3 sons
9.2 Petrus Jacobus Gerhardus Beukes born 1768, married Maria Elizabeth Matthee, 4 boys, 4 girls
9.3 David Nicolaas Beukes born 1778, Maria Elizabeth Steyn, 1 boy, 4 or 5 girls

Further it says that the family stayed in and around Stellenbosch, also some of the family moved to Graaf Reinet, keeping to themselves and staying mostly on their farms.
A Beukes married the daughter of Freek Bezuidenhout, who started the rebellion at Slagtersnek in 1815/1816.
A Jacobus Cornelis Beukes joined the Voortrekkers (1808?). One of his sons, Barend Hendrik Beukes, was born 21 October 1818 under a thorn bush in the district of Winburg just before the battle at Vegkop.

It appears that the Beukes family was prominent in the rebellion against the British during the first and second Boer Wars. Gert Beukes took part when, on the evening before 25 December 1901, the British were chased at Groenkop. Shortly after the fighting at Groenkop he was promoted to kommandant over some of the burgers at Harrismith. He went to Natal under Jan Lyon's command. He fought at Rietfontein, Modderspruit. He participated in blowing up the railway line between Bloemfontein and Kroonstad. He was promoted to assistant veld koronet on 15 September 1900, veld koronet in 1901. In Reitz on June 7 1902, it says his weapon was awarded to him and he left to go farming. He was one of the founders of Warden. He also fought under General Wessel Wessels during the 1914 rebellion.

Het Dagboek van Adam Tas (1705 - 1706) in PDF beskikbaar. Noem daarin Jan Beukes:

Bladsy 70 DAGREGISTER VAN ADAM TAS [Dec, 1705
Bladsy 71 Dec, 1705] DIARY OF ADAM TAS
Bladsy 72 DAG REGISTER VAN ADAM TAS [Dec, 1705
Bladsy 73 Dec, 1705] DIARY OF ADAM TAS
Bladsy 74 DAGREGISTER VAN ADAM TAS [Dec, 1705
Bladsy 75 Dec, 1705] DIARY OF ADAM TAS